Tuisbladsy

Wie is ons

Affilieer by VVOS

Geaffilieerde skole

VVOS seminare

VVOS werkswinkels

Kleuterskool registrasie

Inligting vir ouers

Inligting vir versorgers

Terapeute

Nuusbrief

Foto-album

Beskikbare poste

Kontak ons

Lys van uitstallers

English


Beweging...hoekom is dit belangrik vir kinders?
Monique Harris

Vandag se kinders spandeer meeste van hulle tyd gedurende die dag in ‘n sittende posisie.  Kinders het meer en intenser beweging as grootmense nodig vir die ontwikkeling van hulle spiere asook ander vaardighede soos balans, om die twee helftes van die liggaam saam in aktiwiteite te kan gebruik, kruising van die midlyn en koördinasievaardighede.Kinders leer deur te beweeg – hulle leer meer van die ruimtelike wêreld om hulle en om hul liggaampies teen swaartekrag regop te hou.

Observeer jou kind vir die volgende wat ‘n aanduiding kan wees dat hy/sy versterking en verdere ontwikkeling van die lyfie benodig of dat hy/sy hulp van ‘n Arbeidsterapeut benodig:

Dit is noodsaaklik dat grootmotoriese vaardighede en die lyfie goed ontwikkel word (met die fokus op rug-, maag-enskouerspiere) aangesien dit saam met sensoriese ontwikkeling die fondasie van alle ander vaardighede soos fynmotorieseontwikkeling en visuelepersepsie vorm.

Die volgende oefeninge kan tuis of in die klaskamer gedoen word:

 

Monique Harris, Arbeidsterapeut,moniqueharris77@yahoo.com,  0743598192



Webwerf deur Ontowebmedia en Inligtingsdienste