Tuisbladsy

Wie is ons

Affilieer by VVOS

Geaffilieerde skole

VVOS seminare

Een-dag werkswinkels

Twee-dag werkswinkels

Kleuterskool registrasie

Inligting vir ouers

Inligting vir versorgers

Terapeute

Nuusbrief

Foto-album

Beskikbare poste

Kontak ons

Lys van uitstallers

English


Word deel van VVOS


Die affiliasie fooi vir 2017 beloop R600.00 per skool vir die jaar vir sentrums met meer as 30 kinders.
Dagmoeders en sentrums tot en met 30 kinders kan affilieer teen R210.00 per skool vir die jaar.
Studente en individue affileer teen R210.00 vir die jaar.
Aanlyn affiliasie vorm (sien verder af in dokument):
 
Waarom skole, instansies, personeellede en individue aansluit by die VVOS

VVOS- Afiliasievorm: 2017

Affiliasie fooi (Sluit die tweejaarlikse digitale kopieë van Kleuterklanke / Learning Years Tydskrif in asook korting op registrasie fooie vir seminare / werkswinkels).

Kleuterskole – R600 per skool per jaar (al die skool se personeel kom in aanmerking vir korting op seminare)

Dagmoeders, Speelgroepe met minders as 30 kinders – R210 per sentrum per jaar

Individu / Student – R210 per persoon per jaar

 

Is die aansoek vir?    
Taalvoorkeur?     
       
       
Studente:  Instelling van onderrig:        Studentenommer:   
   
Naam van skool:  
VVOS registrasie nommer van skool (indien van toepassing): 
Registrasie by die Gesondheidsdepartement:                         
Registrasie by die Provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling:

Die VVOS kantoor staan lede by in hul aansoek tot registrasie by die onderskeie owerhede. Hierdie sertifikate moet vertoon word in die skool se kantoor. Kontak gerus ons kantoor vir verdere navrae.


Naam van eienaar/hoof:
Naam van kontakpersoon:
Aantal jare wat die skool bedryf word:
Hoeveel kinders in die skool:
Ouderdomme:    tot:     
Fisiese adres:
 
 
Poskode:   
Posadres:
 
 
Poskode:  
Telefoon:  
Selfoon:
E-posadres:
   
Kan ons u inligting op die VVOS webtuiste se lys van geaffilieerde skole plaas?
   
Inligting vir die skolelys op die webtuiste:
Naam:
Kontakpersoon:
Telefoonnommer:
U webtuiste:
   

Vorm voltooi deur:
Naam en van:
Telefoonnommer:
Eposadres:
Herhaal eposadres:
   
(Die rekening sal na bostaande eposadres gestuur word)
   

Webwerf deur Ontowebmedia en Inligtingsdienste