Tuisbladsy

Wie is ons

Affilieer by VVOS

Geaffilieerde skole

VVOS seminare

Een-dag werkswinkels

Twee-dag werkswinkels

Kleuterskool registrasie

Inligting vir ouers

Inligting vir versorgers

Terapeute

Nuusbrief

Foto-album

Beskikbare poste

Kontak ons

Lys van uitstallers

English



Inligting vir ouers


Ouerskap is een van die grootste seëninge, maar ons besef ook dat dit soms uitdagend kan wees. Die bestuur glo dat die kleuterskool ‘n verslengstuk van die ouerhuis behoort te wees. Beide ouers en onderwyseres/versorgers speel ‘n onmisbare rol in die ontwikkeling van die jong kind.

Die onderstaande reeks Ouernota’s fokus daarop om ouers en onderwysers/versorgers te bemagtig vir die belangrike taak wat hul verrig. Daar is geen kopiereg op die inligting nie, inteendeel ons nooi u uit om dit te versprei aan die ouers en personeel by u skool. U kan dit gebruik in u nuusbrief of die School Communicator toepassing.   Voeg asb die kenner/ terapeut se kontakbesonderhede onderaan u kommunikasie.

Kontak gerus die kantoor indien u enige navrae het.

Vakansie Aktiwiteite vir Jong Kinders
Die voordele van buitespeel
Wanneer moet ons bekommerd raak oor kinders se seksuele spel?
Skoolgereedheid: Waar begin dit en waar pas dit in?
Stimuleer jou kind tuis
Wanneer jou kind hospitaal toe gaan
Groepsdruk
Sibbe Konflik
Disleksie
Mond higiëne
Afknouerigheid
Gesonde etgewoontes vir kleuters
Pas só effektiewe dissipline toe
Kreatiewe Wiskunde maak jou slimmer
Inkleur aktiwiteite: fyn motoriese vaardighede
‘n Nuwe baba in die huis
Hardlywigheid. Meer Vesel, Hoe?
Immunisering
Die waarde van speel
Beweging...hoekom is dit belangrik vir kinders?
Kinders wat byt
Ontbyt vir kinders
Wanneer is my kind gereed om te leer lees?
Wenke vir wanneer julle dokter toe gaan
Veiligheid in die publiek
Luistervaardighede
Hanteer Skeidingsangs
Emosionele ontwikkeling in die babajare

...........................................................................................................................................

Untitled Document



Vakansie Aktiwiteite vir Jong Kinders
Maroli Bezuidenhout-Visser

Ek hoop dat die aktiwiteitsidees wat volg die vakansie wel “korter” sal maak, maar ook lekkerder!  Hopelik bou jy liefdevolle herinneringe by jou kinders hierdeur.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Die voordele van buitespeel
Wietske Boon

Die natuur is ‘n baie hulpbronryke leer omgewing. Iets wat ons maklik as vanselfsprekend aanvaar en nie optimaal benut nie. Buite speel hou voordele vir elke area van die kind se ontwikkeling in: fisies, kognitief, sosiaal en emosioneel.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Wanneer moet ons bekommerd raak oor kinders se seksuele spel?
Desiree Wehmeyer

In ‘n tydperk waar ons meer bewus is van seksuele molestering, is dit belangrik vir ons as ouers om te weet wat is “normale” seksuele ontwikkeling en gedrag in kinders en watter gedrag kan dalk ‘n aanduiding wees van moontlike skesuele molestering of meer ontoepaslike ouderdomsgerigte seksuele gedrag.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Skoolgereedheid: Waar begin dit en waar pas dit in?
Wietske Boon

Skoolgereedheid is nie ‘n proses wat eers in die Graad R jaar begin nie. Dit begin reeds voor geboorte en strek tot wanneer die kind Graad 1 betree. Die eerste vyf tot ses jaar van elke kind se lewe berei hom of haar dus voor vir skool.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Stimuleer jou kind tuis
Karyna le Roux

Ons almal is besig en soms voel ons dat ons net nie by ons kinders uitkom nie: ons laai hulle vroeg by die skool af en vanaand is dit huiswerk, kosmaak en nog baie ander dinge wat moet gebeur. 

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Wanneer jou kind hospitaal toe gaan
Wietske Boon

Hospitalisering kan vir kinders baie traumaties wees. .  Children often feel they have little control over their bodies and the situation and may experience a lack of privacy.

 

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Groepsdruk
Wietske Boon

Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk baie subtiel sodat jy nie eers werklik daarvan bewus is nie!

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Sibbe Konflik
Wietske Boon

Konflik tussen boeties en sussies is ‘n normale en onafwendbare verskynsel wat in elke gesin voorkom.  Miskien voel jy as ouer dat dit net jou kinders is wat baklei, maar dit kom in alle gesinne voor.  

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Disleksie
Ronita Engelbrecht

Volgens die Dyslexia Awareness konferensie wat deur die Mail & Guardian in September 2013 gehou is, word daar bevind dat  5 miljoen mense  in Suid- Afrika  aan disleksie ly. Dit beteken dat minstens een uit tien mense sukkel om te lees, skryf en spel.  

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Mond higiëne
Natasha van Oudtshoorn

Met my kennis as ‘n mond higiënis was dit my eie ondervindings tuis wat my laat besef het dat alles nie so maklik is soos die boek aanbeveel nie, dus gee ek graag vir julle ‘n paar riglyne om gesonde tande by jou kleinding te verseker.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Afknouerigheid
Wietske Boon

Afknouerigheid is enige verbale of reaksionêre gedrag wat aggressief van aard is en wat aan ‘n ander persoon skade veroorsaak.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Gesonde etgewoontes vir kleuters
Ora-Mari Olwagen

Kinders se behoefte aan hoë energie kosse is baie meer as volwassenes s’n.  Kleuters benodig ongeveer drie keer meer die hoeveelheid kalorieë per kilogram liggaamsgewig as volwassenes.  Hulle magies is ongeveer een derde die grootte van ‘n volwassense se maag. ‘n Kleuter se dieet behoort daarom kosse te bevat wat hoog in vet en lag in vesel is. 

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Pas só effektiewe dissipline toe
Wietske Boon

Wanneer dit by dissipline kom is daar nie, soos met baie ander opvoedingstake, ‘n ‘one-size-fits-all’ oplossing nie.  Elke kind verskil, jul gesinsdinamika is uniek en ouers se sienings en persoonlikhede verskil – dít alles bepaal die dissiplinestyl wat vir júlle gaan werk.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Kreatiewe Wiskunde maak jou slimmer
Nicolene du Preez

Het u geweet dat wiskunde deel vorm van probleemoplossing? Het u ook geweet dat probleemoplossing ʼn direkte verband hou met kreatiwiteit? Kreatiwiteit is die proses om ʼn probleem te identifiseer en dan op te los.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Inkleur aktiwiteite: fyn motoriese vaardighede
Monique Harris

Hoe beïnvloed fynmotoriese vaardighede inkleur?

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



‘n Nuwe baba in die huis
Wietske Boon

Help ouboet/ousus aanpas by die verandering

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Hardlywigheid. Meer Vesel, Hoe?
Ora-Mari Olwagen

Hardlywigheid is ‘n baie algemene probleem by jong kinders. ‘n Tekort aan, of te veel vesel kan hardlywigheid veroorsaak. 

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Immunisering
Sr Kristel Steyn-Battheu

Immuniserings is die beste manier om jou kinders teen siektes te beskerm.  Inentings word gegee vanaf geboorte tot en met 12 jaar.  As ouer is dit jou verantwoordelikheid om jou kinders te beskerm deur te verseker dat hulle hul immuniserings ontvang.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Die waarde van speel
Nicolene du Preez

Jare se navorsing het die waarde van speel bevestig.  In die vroeë ontwikkelingsjare word belangrike vaardighede ontwikkel deur te speel.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Beweging...hoekom is dit belangrik vir kinders?
Monique Harris

Vandag se kinders spandeer meeste van hulle tyd gedurende die dag in ‘n sittende posisie.  Kinders het meer en intenser beweging as grootmense nodig vir die ontwikkeling van hulle spiere asook ander vaardighede soos balans, om die twee helftes van die liggaam saam in aktiwiteite te kan gebruik, kruising van die midlyn en koördinasievaardighede.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Kinders wat byt
Wietske Boon

Aangesien jong kinders nog nie geleer het om hul emosies en behoeftes effektief te kommunikeer nie, maak hulle hulself soms skuldig daaraan om ander te byt of te knyp, om sodoende die boodskap oor te dra dat hulle nie tevrede is met ‘n spesifieke situasie nie. In die meeste gevalle voel hierdie kinders kwaad, gefrustreerd, geirriteerd of self opgewonde. Hulle het ‘n emosie waaraan NOU uiting gegee moet word!

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Ontbyt vir kinders
Ora-Marí Olwagen

Kinders wat ontbyt eet, het meer energie, neem aan meer fisiese aktiwiteite deel, konsentreer beter en eet oor die algemeen gesonder. Ontbyt gee jou kind se metabolisme ‘n hupstoot. Ontbyt help dus om ‘n gesonde liggaamsmassa te handhaaf. Sonder die korrekte ontbyt kan kinders meer geirriteerd, rusteloos en moeg wees.  Dit is nie net belangrik om seker te maak jou kind nuttig ontbyt nie; dis net so belangrik om te kyk wat jou kind vir ontbyt eet. 
 

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Wanneer is my kind gereed om te leer lees?
Dr Lettie Horn

Dit is ‘n vraag wat dikwels by ouers opkom.  Die Gr R kind BEHOORT NOG NIE te leer lees nie, maar sommige kinders begin tekens toon van belangstelling.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Wenke vir wanneer julle dokter toe gaan
Wietske Boon

Om jou kind dokter toe te neem is nooit maklik nie. Hier is ‘n paar wenke om jou kinders voor te berei vir ‘n besoek aan die dokter.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Veiligheid in die publiek
Annelie Etsebeth

Voordat jy met jou kind na 'n winkelsentrum of enige ander publieke plek gaan, is dit raadsaam om vir hulle 'n paar veiligheidswenke te leer.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Luistervaardighede
Alet de Jager

Met al die tegnologie tot ons beskikking, word kinders al hoe meer visueel gestimuleer en hoef hulle minder op hulle luistervaardighede staat te maak. Swak luistervaardighede beïnvloed 'n kind se aanleer van taal en klanke. Dit beïnvloed dus ook die kind se lees en spelling.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Hanteer Skeidingsangs
Wietske Boon

Baie jong kinders ervaar op 'n stadium skeidingsangs. Alhoewel moontlike redes vir erge skeidingsangs ondersoek behoort te word, is daar 'n paar algemene wenke om skeidingsangs te beheer.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................



Emosionele ontwikkeling in die babajare
Nicolene du Preez

Emosie is ‘n komplekse toestand wat verskillende senuweestelsels, die organe en gevoelens aktiveer (Gouws and Louw 1979:73). ‘n Kind se emosies beinvloed sy/haar hele liggaam.

Gedurende die eerste jaar van ‘n baba se lewe is dit belangrik dat daar ‘n hegte ma-kind band gevorm word. Dit is belangrik dat die kind ‘n gevoel van veiligheid en liefde ervaar.  Die emosionele band tussen ‘n ouer en ‘n kind vorm die eerste basis van verhoudings.

Lees meer >>
Na bo

...........................................................................................................................................

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Webwerf deur Ontowebmedia en Inligtingsdienste