Tuisbladsy

Wie is ons

Affilieer by VVOS

Geaffilieerde skole

VVOS seminare

VVOS werkswinkels

Kleuterskool registrasie

Inligting vir ouers

Inligting vir versorgers

Terapeute

Nuusbrief

Foto-album

Beskikbare poste

Kontak ons

Lys van uitstallers

English


Wanneer jou kind hospitaal toe gaan
Wietske Boon

Hospitalisering kan vir kinders baie traumaties wees. Behalwe dat hy/sy siek of in pyn is, is die hospitaal ‘n onbekende plek wat die kind bang en alleen kan laat voel.  Kinders voel baie keer dat hulle min beheer oor hul lywe en die situasie het en ervaar min of geen privaatheid.

Kinders se vrese en bekommernisse kan die volgende insluit:

Wanneer ‘n kind voorberei word op hospitalisasie kan dit trauma verminder. Hier is ‘n paar wenke:

Dit is normaal dat kinders se gedrag verander gedurende en na hospitalisasie. Veranderinge kan skeidingsangs, nagmerries en slaap- of eetprobleme insluit. Indien die kind se gedrag hom/haar negatief beïnvloed, kry professionele hulp om jou kind te help om die trauma te hanteer. 

Wietske Boon Spelterapeut, www.childtherapist.co.za; wietske@childtherapist.co.za



Webwerf deur Ontowebmedia en Inligtingsdienste