Seminare


VVOS Seminaar 18 Junie 2011
Tyd: 07:30
Plek: ZK Matthews Hall, UNISA, Pretoria

Die VVOS bied op 18 Junie 2011 die volgende seminaar aan! Alle hoofde/eienaars van Kleuterskole, Pre-primere onderwyseresse asook ouers wat 'n passie het vir kleuters word hartlik uitgenooi om die seminaar by te woon. Daar is 'n verskriklike belangrike en interessante program wat aangebied gaan word. Moet dit asseblief nie misloop nie! Geaffilieerde lede sowel as nie geaffilieerdes word uitgenooi om te registreer by die VVOS administrasie kantoor. Tel: 012 664 5313, Faks: 012 664 0457.

Inskrywingsvorm
VVOS / AECYC Seminaar 18 Junie 2011

Naam
Adres
Telefoon
Faks
E-pos
Aantal persone

x R 100.00 lede
x R 150.00 vir nie-lede

Bedrag R

Persone wat vooraf bespreek kry 'n bywoningsertifikaat.

 

   



















 

Kliek hier vir bankbesonderhede...

J

 


Tuisblad | Die VVOS | Lidmaatskap | Bestuur | Kongres | Finansies | Bestuurslede | Affiliasie | Seminare | Uitstallers | Kleuterklanke | Kontak ons
© Die Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS) 2011

tuis die vvos