Bestuurslede

 

Die Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS) het onlangs sy nuwe bestuur gekies. Die Bestuurslede het tussen hulle baie jare ondervinding en kennis op die gebied van die opvoeding van jong kinders.

Die doel en strewe van die Vereniging is om die opvoeding en versorging van alle jong kinders vanaf geboorte to 9 jaar te bevorder. Hulle is aktief betrokke by die indiensopleiding van onderwyseresse en reël gereeld seminare en werkswinkels om die onderrigpraktyk aan jong kinders te bevorder.

 





 






 

 

 

Voor: Linda Bosch, Liesel Westhof, Nicolene van Jaarsveldt, Marthie Stoltz (Voorsitter), Marelie Janse van Vuren.
Middel: Helena Hough, Magda Henderson, Louisa Burger (Tesourier), Ina van Schalkwyk, Rika van Wyk.
Agter: Susan Dorfling, Zeta Dempsey, Angelique Fouche, Roeleen Lemmer (Onder voorsitter), Wilna van Rooyen.
Afwesig: Loraine Ferreira (Sekretaresse), Esther Stoltz, Korrina Robberts, Cherry Stephen, Mathilda van der Merwe.

 

 


Tuisblad | Die VVOS | Lidmaatskap | Bestuur | Kongres | Finansies | Bestuurslede | Affiliasie | Seminare | Uitstallers | Kleuterklanke | Kontak ons
© Die Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS) 2011

tuis die vvos